23/06/2026
Terwyl ons by die rakke is, sommer 'n besemrak ook gemaak vir 'n kliënt.
While we are busy with shelves, I also made a broom rack for somebody.
In hierdie hoekie woel en werskaf ek met enige hout om al wat 'n produk is, te maak op versoek van die publiek.
Pryse word so bekostigbaar as moontlik gehou en tevredenheid van die kliënt is prioriteit.
23/06/2026
Terwyl ons by die rakke is, sommer 'n besemrak ook gemaak vir 'n kliënt.
While we are busy with shelves, I also made a broom rack for somebody.
22/06/2026
'N medalje/trofee rakkie vir 'n kliënt wat te veel medaljes het...
A medal/trophy shelve for somebody who has too much medals...
Nou ja..., die manne moet ook seker 'n b***t kry. Baie geseende Vadersdag aan alle pa's. Mag julle altyd die voorbeeld van mooi dinge uitlewe.
At last..., it seems to be the turn of the fathers. A blessed Fathers day to you all. May you always be the example of good things.
20/06/2026
'N pinehout leertoring voltooi.
A pinewood learning tower completed.
15/06/2026
Juwele kassies so tussendeur alles...
Jewelery boxes in the making...
10/06/2026
Hierdie kos trolletjie het my laat bontstaan... eintlik moet dit nog 'n dakkie of sambreel opkry, maar dis die kliënt se besluit. Intussen, dit slaan op en af vir maklike hantering.
This food trolley had me on the backfoot.
. it is supposed to have an umbrella or canopy as well, but this is for the customer to decide. In the meantime, it can be dissembled and put together to ease handling.
30/05/2026
En toe word iemand 70...
And then someone turns 70...
29/05/2026
Eerste van twee eier vervoer kaste klaar.
First of two egg transport boxes done.
19/05/2026
Vir 'n slag weer kiaat biefstuk borde bestelling gedoen.
Made some kiaat steakboards for a change.
16/05/2026
Vanoggend 'n voordeur muurkassie vir sleutels, ens klaar gemaak.
Complete a front door wall cupboard for keys, etc this morning.