JBF De la Harpe - Pty Ltd

JBF De la Harpe - Pty Ltd

Share

JBF De la Harpe (Pty) Ltd is 'n maarskappy wat deur my oupa geregistreer is toe hy nog 'n jong man was.

Onder hierdie maatskappy het verskeie suksesvolle wyd uiteenlopende besighede bestaan van Kruideniersware winkels, Hardeware winkels, 'n meubel fabriek en tesame met die bogenoemde was daar ook altyd die Konstruksie en aanbouings daarmee saam. Ons as 'n gesin is baie trots op die lang en skoon probleem vrye bestaan van JBF De la Harpe (Pty) Ltd en sal alles in ons vermoë doen om hom oor nog soveel

18/03/2015

JBF DE LA HARPE (PTY) LTD - Since 1967! Ons is self op site, werk self en hou self toesig! Ons laai nie mense af en vat pad nie! Nuwe of bestaande huise, aanbouings of restourasies, ons doen dit alles... Waar die werk ookal is, ons kom bly op site tot die werk klaar is! 0716800939

Huis - Teëldak kry nuwe teëls 18/03/2015

Dak teëls

Verskeie Houtwerk, Teëls en Staal 18/03/2015

Ons Doen alles

Weiveld Boerevereniging 18/03/2015

Nuwe Vergadering en kuier plek

Jaap Van der Westhuizen 18/03/2015

Braai en kuier area

Kameeldrift - Country Estate 18/03/2015

Nuwe Huis wat ons gebou het in Country Estate - Noord oos van Pretoria

Huis in Parys 18/03/2015
Gastehuis in Parys - Mistique Waters 18/03/2015

Gebou word Gastehuis in Parys (Mistique Waters) - Soek hulle gerus op!!

Aanbouings aan 'n bestaande huis in Centurion 18/03/2015
Want your business to be the top-listed Furniture Store in Centurion?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address

Centurion
0157