12/11/2025
✨ Perfekte Kersgeskenk vir Wynliefhebbers! ✨🎄
Sê “dankie” hierdie Kersfees met iets besonders – ’n handgemaakte wynrak wat daai “klein bietjie wyn” stylvol laat uitstal! 🍷
Elke rak word met sorg gemaak, en jy kan selfs die kleur van die hout kies om by jou huis of geskenk se styl te pas.
💰 R350 elk
(🔸 Wynbottels nie ingesluit nie)
Ideaal vir die vakansie, wynliefhebbers of as ’n unieke geskenk vir daardie spesiale iemand. 🎁
👉 Plaas jou bestelling nou – beperkte beskikbaarheid voor Kersfees!
📩 Stuur ’n boodskap om jou kleur en hoeveelheid te bespreek.
14/07/2025
🎯 **JAGTERS & SKIETLIEFHEBBERS – WINTERSEISOEN-UITVERKOPING!** ❄️🔥
**Te Danke Aan Planke** bied jou die perfekte **Ammokas** – handgemaak met vakmanskap, styl en duursaamheid.
🪵 **Spesiale Prys: Slegs R2500!**
(Beperk tot die winter – moenie dié kans mis nie!)
✅ Maklik om te dra met 'n stewige leerhandvatsel
✅ Kompakte en slim stoorplek vir jou ammunisie
✅ Ideaal vir jag of die skietbaan
✅ Stewige houtwerk – gebou om lank te hou
✅ Hou jou toerusting veilig, netjies en binne bereik
🦌 Of jy nou op ’n winterjag gaan of ’n dag by die skietbaan beplan – hierdie kas is jou ideale metgesel.
📦 **Bestel vandag nog!**
Stuur vir ons 'n boodskap of WhatsApp [082 900 082 900 4084 ] 📲
Handgemaak. Vir buite. Vir jou.
🔫
09/04/2025
Tot perfeksie vervaardig - berging- en ammunisiekratte vir elke behoefte!
Op soek na stewige, stylvolle bergingsoplossings? Ons handgemaakte houtkratte is die perfekte kombinasie van bruikbaarheid en ontwerp.
Of jy nou stoorplek vir jou gereedskap, ammunisie nodig het, of bloot in styl wil organiseer, ons het die oplossing-
•Aanpasbare houtvlek: Kies enige houtvlekkleur om by jou styl te pas.
•Duursaam en betroubaar: Hierdie kratte is gebou om slytasie te weerstaan en bied langdurige berging.
•Bekostigbaar: Kry jou premium houtkrat vir slegs **R950**. Perfek vir huis-, motorhuis- of kantoorgebruik – bestel joune vandag nog!
09/04/2025
Maak gereed vir die jagseisoen met ons pasgemaakte houtammunisiebokse!
Soos die jagseisoen naderkom, is dit tyd om georganiseer te word.
Ons premium houtammunisiebokse is ontwerp om die vervoer en berging van jou ammunisie, toerusting en benodigdhede makliker as ooit te maak.
Of jy nou op pad is na die skietbaan of op 'n jagtog, hierdie stewige, stylvolle bokse sal alles netjies en veilig hou.
Wat ons bied:
• Aanpasbare ontwerpe:Benodig ruimte vir jou koeler, veiligheidsbril, oorbeskerming of ander noodsaaklikhede? Jy kan jou boks ontwerp om by jou presiese behoeftes te pas.
• Keuse van houtvlekkleur :Kies die houtvlekkleur wat die beste by jou styl pas. •Ruim en prakties:Pas al jou ammunisie, toerusting en benodighede op een plek vir maklike toegang en vervoer.
Prys: Slegs R2950.00 vir 'n gedetailleerde boks van hoë gehalte wat volgens jou behoeftes aangepas is.
Kry joune binne net 7 werksdae.
Moenie wag nie-bestel vandag en wees gereed vir die jagseisoen wat voorlê!
WhatsApp Gary : 082 900 4084
09/04/2025
Kikker jou onthaalarea op met ons handgemaakte hout-koelerkis.🧊🍾❄️
Wil jy dalk ’n rustieke sjarme en praktiese element by jou onthaalarea voeg?
Ons hout-koelerkis is perfekte oplossing om jou drankies yskoud te hou en maklik bereikbaar vir jou gaste te maak.
Kenmerke:
• ’n Ingeboude koeler om jou drankies koud te hou vir ure/ of selfs om ys byderhand te hou.
• ’n Handige dreineringspyp vir vinnige skoonmaak.
• Wieletjies vir mobiliteit – dit kan sonder moeite rondgeskuif word.
• Houtvlekkleur van jou keuse om by jou unieke styl en dekor te pas.
• Hierdie koelerkis is ontwerp om enige samekoms van vriende en/of familie ’n fees te maak.
Vir slegs R3 950 kan jy nou hierdie stylvolle en praktiese produk gebruik om jou drankies koud te hou en jou gaste gelukkig te hou.
Bestel jou koelerkis vandag en neem onthaal na ’n ander vlak! 🍾🧊❄️
WhatsApp Gary: 082 900 4084
09/04/2025
🌻🌱Alle blommekinders, natuurliefhebbers en aspirant tuiniers, verwelkom die natuur in jou huis met handgemaakte hout blom-, groente- en kruiebokse.🥬🫒🍅
Of jy nou opsoek is na kleurvolle blomme, aromatiese kruie of jou eie groentetuintjie, ons pragtige handgemaakte houkassies is die perfekte toevoeging tot jou tuin.
Elke boks word sorgvuldig gemaak om biede funksionaliteit en sjarme na jou spasie te bring.
Kies jou groottes:
- Klein: 600mm x 300mm x 200mm = R550
- Medium: 900mm x 400mm x 300mm = R850
- Groot: 1 200mm x 400mm x 300mm = R999
Elke boks word gemaak uit ’n hoë gehalte hout en jy kan kies uit ’n verskeidenheid houtvlekkleure om by jou persoonlike styl of dekor te pas.
Begin vandag jou tuinreis met ’n boks wat saam met jou groei. Of jy nou ’n welige blomboksie skep of kook uit jou eie groente- en kruietuintjie, ons het die perfekte houkissie vir jou!
Bestel nou en geniet jou eie blom- of kruie of groenteparadysie.🌷🪻🌹
WhatsApp Gary: 082 900 4084
09/04/2025
Verewig jou herinneringe met ons handgemaakte, unieke houtrame.
Is u opsoek na die perfekte raam om jou familiefoto’s of portrette ten toon te stel?
Ons houtrame wat na bestelling gemaak word, word met sorg prakseer om warmte en persoonlikheid in jou huis in te bring.
Kies uit ’n verskeidenheid van ryk houtvlekkleure en stuur die mates aan ons om te sorg dat jou herinneringe verewig word in styl. Ons rame word ontwerp om elke spesiale oomblik te koester.
Hoekom van ons gebruik maak?
• ’n Keuse van houtvlekkleure om by jou persoonlike smaak en dekor te pas.
• U ontvang die perfekte grootte raam volgens sorgvuldige afmetings.
• Hoë gehalte vakmanskap vir ’n unieke en eiesoortige produk
Pryse sal wissel afhangende van die grootte van u raam.
Vra vandag nog vir ’n kwotasie om daardie kosbare oomblikke te verewig.
WhatsApp Gary: 082 900 4084
09/04/2025
Transformeer jou spasie met ons pragtige hout-muurdekor-blompotstaanders!
Hierdie staanders is die perfekte manier om ’n tikkie natuur en elegansie in jou huis in te bring. Hierdie handgemaakte staanplekke en/of boksies vertoon jou plante op ’n unieke manier en verbeter daardeur die atmosfeer in jou huis.
Kies uit ’n verskeindenheid houtvlekkleure en pas die ontwerp en/of uitleg aan om perfek by jou persoonlike styl te pas.
Hierdie muurstaanders is die perfekte oplossing vir daardie lewelose muur êrens in die huis of enige ruimte wat ’n bietjie lewe nodig het.
Vir slegs R1 800 kan jy hierdie unieke bekoring by jou huis voeg deur ’n ruimte te skep wat jou persoonlike smaak en kreatiwiteit vertoon.
WhatsApp vir Gary : 082 900 4084
07/04/2025
Dankie dat jy Te Danke Aan Planke besoek het! Ons is toegewyd daaraan om jou visioene lewending te maak met pasgemaakte ontwerpe wat so uniek is soos jy! Ons stigter se passie vir houtwerk skyn deur elke stuk, van funksionele items soos opbergbokse en kratte tot pragtige dekoratiewe stukke soos blombokse en rame.
As jy dit kan droom, kan ons dit bou!
Stuur gerus n boodskap aan ons met enige versoeke - ons is opgewonde om iets spesiaals net vir jou te skep! 🖤
By voorbaat DANKIE PLANKIE ! 😉