28/10/2026
As gevolg van hordes scam boodskappe, maatskappye wat my probeer scam met verskeie dienste om Zazu te vind gaan ek die reward af haal. Ek sal die reward in persoon hanteer met die persoon wat hom vind.Dankie vir almal wat deel en my ondersteun in die tyd. 😭 💔