03/06/2026
Hierdie 'shots trays' is ook van eikehout wynvat stawe gemaak (smaller stawe as die 'wh**ky flights'). Kan ook vir 'tea light' of groter kerse gebruik word. Die laaste foto wys die stawe in onverwerkte vorm, vol roet.
Reference: W37
See less