07/03/2026
BLiXM Braai
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from BLiXM Braai, Furniture, .
07/03/2026
BLiXM Braai
Kry jou BLiXM Flip, beskikbaar in mild steel of stainless steel.
Beskikbaar in die volgende standaardgroottes, of pasgemaakte groottes op aanvraag:
◼️ 400 × 400
◼️ 450 × 600
◼️ 500 × 800
Whatsapp ons vir meer inligting!
📱072 588 7948
Introducing... BLiXM Flip!
Can you really go without it?
Whatsapp us today to get yours!
📱072 588 7948
Welkom by BLiXM Braai 🔥
❗️Like ons blad
❗️Deel met jou braai buddies
Ons gaan binnekort meer van ons werk met julle deel — hou dié spasie dop! Daar’s dalk ’n lekker verrassing oppad 👀🔥
Een ding is verseker: BLiXM – dis lekker.