19/05/2026
Kiaat Braaibokse! R1300 650mm lengte boks
R1000 350mm lengte boks. Bestel joune deur ons Whatsapp link of 0718771341
Is jy opsoek na 'n unieke geskenk? Ons het dit! Of soek jy na iets uit hout gemaak? Ons maak dit! Het jy 'n ou meubel stuk? Ons gee dit nuwe lewe!
Al ons produkte word met liefde & van hout met kwaliteit gemaak. Ons kourier landwyd. Omdat elke item met deursorg & hand gemaak word wil ons asb versoek dat bestelling 2 weke voor die tyd geplaas word. So kan ons verseker dat daar genoeg tyd is vir afrondings werk, grafeering & versending. Sodra die item gereed is sal dit uitgestuur word.
19/05/2026
Kiaat Braaibokse! R1300 650mm lengte boks
R1000 350mm lengte boks. Bestel joune deur ons Whatsapp link of 0718771341
19/05/2026
Mooi Kiaat Braaiplanke. Bestel joune deur ons WA link of op 071 877 1341
13/04/2026
Die Omgee bord.
13/04/2026
Staal en hout rakke. Gee jou afmetings en ons maak dt!
13/04/2026
Kiaat kettings
13/04/2026
Kiaat Horlosie
13/04/2026
Kiaat bank tafeltjie. Oulike idee!
Gee jou afmetings van jou bank en ons maak dt!
11/04/2026
650mm BRAAIBOKS!
R1250
11/04/2026
Bestel jou Braaiboks vandag op ons WA link
Of 0718771341
Bokkraal houtwerk gebruik net Planki Wax