08/07/2024
Die "warm hou rakkie" kan lekker gaan saam jou "hout bere ding".
Bly warm 🤪
Bestel by pappa Ruan op 069 600 2978 🌸
Ek is amper 6 jaar oud en verkoop staal goedjies wat die hele familie kan gebruik.
08/07/2024
Die "warm hou rakkie" kan lekker gaan saam jou "hout bere ding".
Bly warm 🤪
Bestel by pappa Ruan op 069 600 2978 🌸
08/07/2024
NEEM ASB KENNIS!
Ons nommer het verander. 069 600 2978 / 069 600 2977
08/07/2024
Winter tyd.
Die "hout bere ding" hou al jou houtjies by mekaar, niks meer loop ek soek nie sommer net netjies.
Om te bestel bel vir Pappa Ruan 069 600 2978
07/02/2024
Aandag RuRu's Metal Grafts ondersteuners
Hou asb my blad dop vir nuwe produkte.
🌸🌸🌸
07/02/2024
Familie tuin werk goeters.
500mm lank - R200.00
1.5m lank - R400.00
Beskikbaar in -
Pienk
Blou
Groen
Geel
Rooi
Swart
Bestel by pappa Ruan op 068 130 8183 of by Mamma Rose-Marie 061 211 4404
🌸🌸🌸
07/02/2024
Hout familie Tafeltjies
Groottes -
4 Sitplek
6 Sitplek
Ons maak dit op bestelings aanleenlik.
Bestel by pappa Ruan op 068 130 8183
🌸🌸🌸
Neem asb kennis dat oor ek nog net 6 jaar oud is, my produk name gepas sal wees vir my kennis as n 6 jarige.
Groete, RuRu
🌸🌸🌸
05/02/2024
Bos trekkertjies beskikbaar.
Groottes -
Mini's 400mm (Vir die bossies tussen jou blomme, gepas vir lank en kort) R170.00
Med 800mm (Vir kort tot medium lange oomies en tannies) R 250.00
Lank 1 m (Vir vreeslike lang oomies en tannies) R280
Kontak ons op 068 130 8183 om te bestel.
🌸🌸🌸