22/10/2026
‘n Pragtige 80ste Verjaarsdag by Mont Elise gehou vanoggend💐
Hanlie Coetzer was vir ons lekker om julle te kon onthaal by ons. Mag jou Ma nog baie liefde & seëninge oor haar pad kry.
~Van: Die All in one party hire span🌸