27/10/2025
Boerboel Houtwerke
Taai. Duursaam. Betroubaar
27/10/2025
13/10/2025
A huge thank you to Boerboel Houtwerke for the spectacular craftsmanship on our new wooden boards for our Empyre Coffee shop β
Your attention to detail and quality workmanship truly stands out π
We couldn't be happier with the results ππ»
26/02/2025
Ons het 'n paar fotorame gemaak vir 'n plaaslike skool se ope dag
24/12/2024
16/12/2024
Olienhout plekmatjies met 'n Ofram boksie vir jaareind geskenke
09/12/2024
Ons het hierdie okkerneut opdienbord met pasgemaakte gravering en handvatsels gemaak vir 'n klient.
Hierdie is die perfekte bord om jou gaste hierdie kersseisoen te onthaal!
29/10/2024
Ons mag dalk stil wees op sosiale media, maar ons is hard aan die werk πͺ
24/09/2024
Die broodbord, gemaak uit Bubinga hout, is perfek vir jou allerdaagse gebruik
27/08/2024
Nog 'n paar pasgemaakte bestellings vir die week.
Bestel joune vandag nog!
14/08/2024
Ons het 'n paar bestellingsdie afgelope week gekry en hulle is almal oppad na hulle nuwe eienaars.
Nou gaan ons braai!!
26/07/2024
Ons het hierdie helper stoel gebou uit Knysna Swarthout.
Goeie toevoeging tot enige huishouding as jou kinders wil help en leer π
24/07/2024
Ons het hierdie snybord met 'n sapgroef gemaak vir 'n klient.
Die sapgroef voorkom dat die sappe (van die kos/vleis waarmee jy werk) van die bord afloop, en hou jou werksarea skoon en netjies.
Kontak ons gerus indien jy een benodig. Ons verskaf vir enige geleentheid.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Contact the business
Telephone
Website
Address
Blinkwater Crescent, Edgemead
Cape Town
7441
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 19:00 |
| Tuesday | 07:00 - 19:00 |
| Wednesday | 07:00 - 19:00 |
| Thursday | 07:00 - 19:00 |
| Friday | 07:00 - 19:00 |
| Saturday | 07:00 - 19:00 |
| Sunday | 07:00 - 19:00 |