13/05/2017
Kresendo
Platvorm vir onbekende en opkomende kunstenaars Kresendo het n passie vir musiek en glo musiek het groot impak op mense se lewe.
Daar is soveel kunstenaars wat nooit die geleentheid kry om met hulle talent te woeker en met mense te deel nie, Kresendo wil hulle die geleentheid gee.
13/05/2017
15/04/2016
Steve se Kaboemfees | Maroela Media Die eerste Kaboemfees word op 26 en 27 Augustus aangebied te Modimolle (Nylstroom). Die finale kunstenaarslys word binnekort bekend gemaak.
16/01/2016
Bespreek jou kaartjie sommer nou al!Die gaan n GROTE wees!!!
16/01/2016
29/11/2015
Dis my geskenk aan myself
24/11/2015
Ek en MD Greyling doen Sondag 6 Desember 'n Kersete-show by Journeys Venue in Midrand. Kaartjies kos R50 p.p en kinders onder 12 is gratis. Daar is 'n heerlike A la Carte menu (Etes is nie by die R50 ingesluit nie) en kontantkroeg beskikbaar.
Slegs 'n beperkte hoeveelheid kaartjies is beskikbaar, bespreek betyds by Hennie: 083 441 2644.
Bring jou gesin en kom kuier saam ons'''
19/11/2015
SIEN JULLE DAAR
17/11/2015
Kyk uit vir die Album in CUM Books of nou ook beskikbaar by Finesse Tydskrif se voelgoed aanlyn winkel. http://www.voelgoedwinkel.co.za/cd%E2%80%99s-dvd%E2%80%99s/cds/geestelike-groei/heilig-u-naam-cd
17/11/2015
Hoop dit gaan regtig goed met julle!~ Kyk uit vir die volgende vertonings wat in jou omgewing plaavind of skakel in by die volgende radiostasies waar ek binnekort kuier ~ Geseënde nuwe week vir julle # # #
Datum: 17 November
Tyd: 07:00
Radio Kansel
Datum:17 November
Tyd: 08:00
Radio Laeveld
Datum: 18 November
Tyd:16:15
Radio Overvaal Stereo
Datum:18 November
Plek:Gigtyd Boksburg
Tyd:19:00
Kontak Persoon:Wessie
Tel nommer: 079 857 0915
Datum:20 November
Tyd: 14:00
Radio Namakwaland
Datum:21 November
Tyd:16:00
Oos-Rand Stereo
Datum:21 November
Plek: Bosveld Steak Ranch Rustenburg
Tyd: 20:00
Kontak persoon: Martie
Tel nommer :076 541 6579
Datum:27 November
Plek:Pretoria / Christmas Carols
Tyd: 18:h00
Kontak Persoon: Deon
Tel nommer: 082 854 5603
Datum:28 November
Plek:Riverside Boulevard Vanderbijlpark
Tyd: 10:00 tot 14:00
Kontak Persoon :Delene
Tel Nommer: 071 370 3290
Datum: 28 November
Plek: Magig Tavern Vereniging
Tyd:17h00 / 10h00
Kontak persoon: Vaughn Van Wyk
Tel nommer (016) 428 2886
Datum: 29 Novemeber
Plek: Ilanga Mall (Nelspruit)
Tyd:16:30
Kontak Persoon: Elmarie
Tel nommer: 071 607 0598
03/11/2015
Kan nie wag nie
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Contact the business
Website
Address
Centurion
0157