Ouma Liefde

Call Directions Website

Ouma Liefde We handmake modern and unique wood dollhouse furniture and dollhouses. 1:6 scale. All handmade with love. WhatsApp 0828219180
(1)

Ons meubeltjies en alle pophuis bykomstighede, is nog steeds beskikbaar op bestelling. Bestel betyds vir Kersfees🎀WhatsA...
28/09/2026

Ons meubeltjies en alle pophuis bykomstighede, is nog steeds beskikbaar op bestelling. Bestel betyds vir Kersfees🎀
WhatsApp 0828219180

Moenie vergeet nie, ons pophuis bestellings sluit vandag vir 2026.Meubels is STEEDS oop vir bestellings! 💝🎀Bestel betyds...
25/09/2026

Moenie vergeet nie, ons pophuis bestellings sluit vandag vir 2026.
Meubels is STEEDS oop vir bestellings! 💝🎀
Bestel betyds vir Kersfees WhatsApp 0828219180

Waarom ons n wag tydperk het💞 Ons is altyd baie dankbaar en trots op ons produkte, ons gee aandag aan detail, kwaliteit ...
22/09/2026

Waarom ons n wag tydperk het💞
Ons is altyd baie dankbaar en trots op ons produkte, ons gee aandag aan detail, kwaliteit en aan elke mamma en dogtertjie se keuse van kleur en styl. Dit is handgemaakte items wat met liefde gemaak word❤️ . Daar is geen spykers of skroewe in ons meubels nie, ons gebruik slegs houtgom en druk metode. Al ons meubels word van pine of pine plywood gemaak. Dis n persoonlike speel reis saam met ons maatjies, en ons is so dankbaar vir elke Mamma, Ouma en tannie wat by ons bestel. Almal wat share, like of comment, dankie, dankie dat julle saam ons op die ongelooflike mooi reis is.
Wagtydperk 4 weke huidiglik.
WhatsApp 0828219180

Meubels, plantjies, muurprente, 3D bykomstighede, alles by ons beskikbaar, in verskeie kleure. Layby nou vir Kersfees, d...
18/09/2026

Meubels, plantjies, muurprente, 3D bykomstighede, alles by ons beskikbaar, in verskeie kleure. Layby nou vir Kersfees, daar is nog 3 maande vir afbetaal oor!
WhatsApp 0828219180 💞

Laaste paar openinge vir pophuise en extentions vul baie vinnig op, bestel betyds om jul spasie vir Kerfees te bespreek....
17/09/2026

Laaste paar openinge vir pophuise en extentions vul baie vinnig op, bestel betyds om jul spasie vir Kerfees te bespreek.
Voorlopig sluit ons pophuis bestellings 25 September vir 2026.
Meubels sal steeds beskikbaar wees tot Desember.
WhatsApp 0828219180

Ons sitkamer stelle kom met hul ronde hekel kussings, matjie en hout middel tafeltjie met plantjie ingesluit. Daar is so...
15/09/2026

Ons sitkamer stelle kom met hul ronde hekel kussings, matjie en hout middel tafeltjie met plantjie ingesluit. Daar is soveel toevoegings om n pragtige sitkamer te skep in enige pophuis!
L-shape sitkamer R340
Moderne sitkamer R350
Tvkas en tv R150
Kaggel R200
Muurprente R20 elk.
WhatsApp 0828219180

So paar van ons maatjies, het hul eie pophuise, wat deur hul Oupa, Pappa of selfs Mammas gemaak is. Ons spog graag ook m...
11/09/2026

So paar van ons maatjies, het hul eie pophuise, wat deur hul Oupa, Pappa of selfs Mammas gemaak is. Ons spog graag ook met hul pophuise ook, en natuurlik, pas ons meubels ook so mooi in.💕
Dis altyd so interessant om al die idees en veskillende pophuis style te sien, julle maak ons harte bly.

Een groot bestelling vir n baie gelukkige dogtertjie is reeds gestuur. Dankie Judy vir jou ondersteuning, ons sien uit n...
03/09/2026

Een groot bestelling vir n baie gelukkige dogtertjie is reeds gestuur. Dankie Judy vir jou ondersteuning, ons sien uit na jou fotos van die eindruseltaat, dit gaan soos jou poppie se "cute adorable" wees. 💖😍

31/08/2026

So 3 jaar terug het ons die fotos van trek gepost😜 , ek so bietjie "instant movie" gebruik om n post te maak!
Vir bestellings WhatsApp my 0828219180
En o ja, ons doen nie trek nie😝 net meubels maak😏

28/08/2026

Address

Despatch
6220

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ouma Liefde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share