30/09/2026
Dankie Yolandi vir my nuwe “kakkie-versamelplek”! 😂💩
Want as jy kinders het, weet jy… al die random kakkies moet iewers gaan! 🤣
En kyk net hoe mooi kan ’n storage box wees! 😍
Op wiele, prakties én sommer deel van jou dekor.
Wil jy ook jou huis se “kakkies” stylvol wegsteek? 😜
Kontak Yolandi by Tau Upholsterers vir jou eie custom storage box!
📲 082 292 5453
Tau Upholsterers – hulle bring nie net meubels terug lewe toe nie… hulle gee jou kakkies ook ’n huis! 😂