Green Plastic Designs JHB

Green Plastic Designs JHB

Share

We work with 100% recycled plastic material where make garden furniture like patio sets, picnic sets, jungle gyms, decking, flooring and much more.

The Summer Special 31/08/2015
31/08/2015

Goeie Dag

Gaan sien asb ons summer special wat ons nou begin hardloop. Kyk daarna en onthou moenie heiwer om te skakel vir enige navrae nie ons help met graagte

'n Geseende week vir julle almal

Special op Jungle Gyms 28/08/2015
28/08/2015

Hallo aan almal op die lekker Vrydag.

Hier is n special wat ons nou begin het op die Jungle Gyms wat ons maak. Kyk daarna vir as jy jou kinders bietjie wil bederf.

26/08/2015

Hallo aan almal ek gaan binnekort vir julle ons somer specials en promotions op sit gaan kyk daarna en bestel vir julle n buite stel die somer is hier so nou is dit weer buite wees en spandeer meeste van die tyd so kyk daarna kontak my as jy n bestelling wil maak.

19/08/2015

So vir enige bestellings wat julle wil maak stuur gerus n email op:
[email protected] en ek sal julle met graagte help en assesteer.

Untitled album 19/08/2015
19/08/2015

Hallo mense hier is ons specials en promotion wat ons huiglik hardloop kyk daarna en maak jou bestelling vir n goeie produk wat ook baie netjies is en wat geen onderhoud nodig het en wat ook niks splinter nie en is ook waterdig betrek geen spinnekoppe of miere nie en is baie modern ook.

Bietjie van als 18/08/2015
Gates & Doors 18/08/2015
Cushions 18/08/2015
Bird Feeder 18/08/2015
Want your business to be the top-listed Furniture Store in Johannesburg?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


Johannesburg
2197