Boschendal10 Gastehuis

Boschendal10 Gastehuis

Share

Accommodation, Guest House, Affordable prices, Secured parking, Friendly staff, Amazingly luxurious (No smoking is allowed inside the house or rooms.)

Boschendal 10 Gastehuis
Guest House Accommodation
in Kimberley, Kalahari & Diamond Fields,
Northern Cape, South Africa

THE VENUE

Your hosts at Boschendal10, Zach, Lina, Danny and Magdel, awaits your arrival to ensure a comfortable stay, with personal attention and old world hospitality. Our four-roomed guest house is situated in a quiet street off the N12 (Cape-Town to Johannesburg), 5.3 km from

25/01/2020

Good day, Mr Blomerus. I want to thank you for the lovely stays at your guesthouse. 👌

Ek Wag Vir Jou By Kamfersdam | traumaworx 22/12/2015

Almal wat kinders het, sien uit daarna om hulle oor hierdie Kerstyd te sien. Die wie se kinders ver is, mis hulle.
http://traumaworx.co.za/…/…/22/ek-wag-vir-jou-by-kamfersdam/

Ek Wag Vir Jou By Kamfersdam | traumaworx Ek Wag Vir Jou By Kamfersdam Posted by magdel on December 22, 2015December 22, 2015 Deur Lina Blömerus Die binding tussen ouers en kinders, die magiese netwerk van emosionele verbondenheid wat ‘n kind laat glo dat hy die beste ding in die wêreld is, en dat hy veilig en geborge sy weg in die wêreld k…

11/12/2015

Nou sweet die ou dominee behoorlik, ja, want Kimberley is nie koel op die oomblik nie. Ons is egter baie opgewonde oor die twee nuwe enkelkamers wat Boschendal10 een van die dae kan by-tel. Sweet, Dominee, sweet! Ons het daai kamers nodig!

08/12/2015

Boschendal10 Gastehuis bly oop deur Desember en Januarie. Die jaar staan nou vinnig einde se kant toe. Ons wil vir almal 'n rustige vakansie toewens. Ry veilig en bly veilig.

05/08/2014

Die Gariepfees is om die draai - maak seker dat jy n plekkkie het om te slaap. Boschendal 10 bied jou alles wat n dag by die Gariep uit jou neem. Bespreek asb. nou. Bel 082 824 3225, of 061 463 0133

07/05/2014

Die Boschendal10-Tafel vier Vrydag, 9 Mei, onse vriend Thinus se verjaardag. (Ons sal maar nie se watter verjaardag nie). Op die spyskaart is Tempura-groente, een of ander lekker pastagereg, en dan is Anita verantwoordelik vir die poeding. Ek is seker dit sal een of ander dronkerige tert met roomys of so iets wees. Lekker!! Julle klomp wat so by die see rondle: Eat your heart out!

05/05/2014

Boschendal10 se local handyman sit nou by die see, en die res van ons is groen van jaloesie.

Photos from Boschendal10 Gastehuis's post 22/03/2014

Hier by Boschendal10 is die local handyman hard besig om nuwe beddens vir 'n nuwe kamer te bou. Toemaar, hy lyk maar net so 'n bietjie verward. Van tyd tot tyd weet hy darem wat hy doen; al moes hy al 'n slag of wat oor begin. Ai, die ouderdom!

25/01/2014

Boschendal10 is a brand new guest house. Currently we have only 3 rooms, but a fourth room is being renovated. Please tell your friend about us and come and see what is being offered at Boschendal10.

Want your business to be the top-listed Furniture Store in Kimberley?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Address


10 Boschendal Avenue
Kimberley
8301