27/10/2026
Goeie more
Dis Anna-Marie van Annie'sHandmade in Meyerton.
Ons n klein handmade besigheid en ek wil hoor of jy ons sal oorweeg vir jou jaareinde corporate of staff geskenkies of trofees.
Ons maak leer en hout items wat als gecustomise kan word met jou logo, slogan of n vers, selfs hul name.
Ek stuur n paar voorbeelde maar jy of jou kantoorbestuurder kan gerus gaan kyk op ons bladsy vir nog opsies.
Ons bied bulk discount. Op klein items soos sleutelhouers en boekmerke is afslag van toepassing as jy 20+ 50+ en 100+ bestel. Op ons medium en groot items is afslag op 5+ en 10+.
Ons maak revolving calendars en boksies ens.
Baie dankie vir jou tyd
My handmade page
https://www.facebook.com/profile.php?id=100064261080654