22/10/2026
KERSGESKENKE VAN THE ALBUM COMPANY
Is jou Kersgeskenke al uitgesorteer?
The Album Company het ’n verskeidenheid praktiese en persoonlike geskenke om van te kies:
▪️ Skoolalbums om skoolherinneringe van Kleuterskool tot
Graad 12 te bewaar.
▪️ Babajoernale om ’n kleinding se eerste mylpale aan te teken.
▪️ Familieresepteboeke vir gunsteling resepte wat van geslag tot
geslag oorgedra word.
▪️ Onderwysersbeplanners vir die nuwe skooljaar.
▪️ En nog ’n paar besonderse joernale vir spesiale geleenthede.
Ons raad: bestel vroegtydig vir Kersfees. Desember is ’n besige tyd vir die koerierdienste en ons wil graag hê jou bestelling moet betyds afgelewer word.
Besoek ons aanlynwinkel om deur die versameling te kyk en jou Kersgeskenke betyds uit te soek.
The Album Company - albums en joernale vir elke lewensfase.
https://thealbumcompany.com/