22/10/2026
β οΈ ππππ πππ πππ
πππ ππππππππππ
Please do not place refuse bags on sidewalks before Friday's scheduled collection and, if possible, only after 07:00 on collection day.
Early placement attracts bag scratchers, causes litter pollution in our protected green belts, threatens wildlife, and can provide cover for opportunistic criminals.
Municipal Public Nuisance By-laws and the National Environmental Management: Waste Act apply. Non-compliance may constitute an offence.
Thank you for helping to keep Dana Bay clean and safe.
β οΈ ππππππππ πππππππππππππππππ
Moet asseblief nie vullissakke voor die geskeduleerde verwydering op Vrydae op sypaadjies plaas nie en, indien moontlik, slegs nΓ‘ 07:00 op die dag van verwydering.
VroeΓ« uitplasing lok sakkrapers, wat dikwels rommel veroorsaal wat in ons beskermde groenstroke beland, ons vrylopende wildslewe bedreig. Sakkrappery kan ook as dekmantel vir opportunistiese misdadigers dien.
Munisipale Verordeninge oor Openbare Oorlaste en die Nasionale Omgewingsbestuur: Afvalwet is van toepassing. Nie-nakoming kan 'n oortreding daarstel.
Dankie dat u help om Danabaai skoon en veilig te hou.