15/03/2025
Hierdie 2 uitstal kaste het ons vir 'n kliënt in Fan Court gemaak waarin hy sy versameling drank wil bêre. Hulle kan 150 bottels wyn hou. Ons is in Langeberg Mall.
(Tel/Whatsapp nr is 0825740706) Hannes Pienaar. (Mosselbaai Barrel Co.)
02/02/2025
Ons is hier besig met 100 Eikehout stoele en 22 Eikehout tafels wat 'n kliënt in Upington bestel het wat 'n nuwe restaurant gaan oopmaak. Dit word hierdie maand vir hulle afgelewer.
19/12/2024
Jakkalsvlei het 'n nuwe kuierplek ingerig en het ek gister kroegstoele gaan aflaai wat ons vir hulle gemaak het.
(Mosselbaai Barrel Co.) Tel/whatsapp
0825740706, Hannes Pienaar.
19/10/2024
Hierdie Eikehout 8-Sitplek tafel met stoele word Maandagoggend gelaai deur Vredebest en vervoer hulle dit Warrenton toe vir 'n kliënt. Tel/Whatsapp 0825740706 (Hannes Pienaar)
10/10/2024
Hierdie Eikehout kas vir 'n kliënt gemaak wat 2 rakkies waarin 20 cd's per kant van die kas moes wees met laaie en pakplek binne. Moes ook 3 halwe vate vir 'n kliënt regkry en vir hom gaan aflewer. Tel/Whatsapp
0825740706 (Hannes Pienaar)
08/09/2024
Ek moes hierdie Eikehout uitstal kas vir 'n kliënt maak waarin hy sy glase en drank wil uitstal. Tel/Whatsapp 0825740706 (Hannes Pienaar)
01/09/2024
Hierdie 4 x sitplek Eikehout tafel met stoele, 4 stoeltjies sonder rugleunings vir 'n toonbank in die kombuis en 'n "plasma stand" vir 'n kliënt gemaak.
Tel./Whatsapp 0825740706
Hannes Pienaar
31/08/2024
Hierdie 3meter, 10 x sitplek Eikehout eetkamertafel, het ons vir 'n kliënt gemaak en afgelewer in Boggomsbaai. Kontakbesonderhede: Tel/Whatsapp 0825740706. Hannes Pienaar. (Ons winkel, Mosselbaai Barrel Co. is in Langeberg Mall geleë).
23/08/2024
Hierdie 10 x Eikehout bedkassies vir 'n kliënt in Boggomsbaai gemaak en afgelewer. (Tel./Whatsapp 0825740706, Hannes Pienaar).
18/08/2024
Hierdie "butcher's block" is vir 'n kliënt gemaak wat dit bietjie anders wou hê. Dit moes laaie, rakke, 'n speseryrak aan die eenkant en handdoekreëling aan die anderkant hê met 'n vullisdrom daarin. Dit het ook wieletjies en die prys is R8500. (Tel./Whatsapp 0825740706)Hannes Pienaar.
04/08/2024
Hierdie beddens met kopstukke en bedkassies is vir 'n kliënt gemaak. (Mosselbaai Barrel Co.) Hannes Pienaar tel/whatsapp 0825740706.