06/07/2026
Hier is n paar voorbeelde van swewende badkamerkassies. Van dit se blad en wasbakke is eers op n later stadium opgesit.
These are a few examples of floating vanities. Some of it's tops / basins were installed at a later stage.
13/03/2026
Hierdie is n wel deurdenkte projek wat sopas voltooi is en wat nogals n gesoek afgegee het om die spesifieke uitlegte se materiale en doelgemaakte idees van die klient te kon vervolmaak.
13/03/2026
Nog n klein projek wat Gabotse onlangs afgehandel het. Dis natuurlik vir n baie tevrede klient.
Kaste is Anchor Ash melamien met Rustenburg graniet blad.
21/01/2026
Hierdie was die laaste projek van 2025.
Caraz kleur vloerkaste en Storm Grey kleur boonste kaste van melamien met Rustenburg granietblad.
21/01/2026
Nuwe huis se kaste wat einde 2025 geinstalleer is. Congo melamien kleur kaste en Iceberg wit Eezi quartz blad.