07/09/2026
Ek wonder in hoeveel huise het daar Good Hope ware blikke op 'n kombuisrak gepryk?
Het jy of jou ma sulkes gehad?
Oudtshoorn se oorspronklike snuffelstop sedert 1990. By Die Snuffelmark kry jy tweedehandse bande, meubels, gereedskap, versamelitems & meer.
Byna 35 jaar se stories, winskopies & goeie geselskap. Kom snuffel gerus – iets vir ieder en elk!
07/09/2026
Ek wonder in hoeveel huise het daar Good Hope ware blikke op 'n kombuisrak gepryk?
Het jy of jou ma sulkes gehad?
07/09/2026
Ons het 'n hele klomp interessante blikke vandag uitgepak - ou blikke, nuwe blikke, versamelaars items...
Kom loer in by Rademeyerstraat 10, Oudtshoorn
07/09/2026
Ek het al baie die term "Afrika tyd gehoor... vandag het ek 'n manier gekry om dit te meet.
Kom loer in vir die en ander interessante items. Rademeyerstraat 10, Oudtshoorn
Ons is besig met 'n Snuffelmark shuffel , paar interessante items tussen die lot!
Hou die blad dop!
05/09/2026
EK WIL JULLE MENINGS HÊ. 😂
Wat d**k julle is hierdie?
A) Iets wat met jag te doen het
B) ’n Antieke huishoudelike gebruiksvoorwerp
C) Iets dekoratief
D) Iets wat jy glad nie in jou huis wil hê nie 😭
E) Ek het absoluut geen idee nie, maar ek wil weet
Kommentaar met jou raaiskoot! 👇
04/09/2026
Ons gebruik dikwels TCG om pakkies weg te stuur.
Neem asb kennis dat daar prysverhogings in die koerier koste in werking tree.
04/09/2026
Net verkeerde antwoorde asb
Wat d**k jy is die?
03/09/2026
Kyk net die houding in die kameelperdbeeldjie 😱
03/09/2026
Ek weet nie van julle nie, maar van die lekkerste kos wat ek ooit geëet het, het uit so een gekom 😀
N.S. ons is 'n geregistreerde tweedehandse handelaars.
03/09/2026
Ons is OOP.
Kom snuffel gerus, hier is iets vir ieder en elk!
| Monday | 08:30 - 17:00 |
| Tuesday | 08:30 - 17:00 |
| Wednesday | 08:30 - 17:00 |
| Thursday | 08:30 - 17:00 |
| Friday | 08:30 - 17:00 |
| Saturday | 08:30 - 13:00 |