Gelukkige moedersdag aan al die mamma's vandag. Hoop julle word baie bederf.
De Jonge Riempies
De Jonge Riempies
Riempies stukkend?
07/05/2026
Seker daar is min me**es wat soos ek kan sê "ek geniet my werk baie".
31/03/2026
For Sale!
Two seater riempie bench. New riempies. Ready to use. R2000
Centurion 079 525 1200
18/02/2026
Naand almal.
Ek het so jaar en 'n half gelede Pretoria Riempies by 'n goeie kliënt van my oorgeneem.
Hy het weens mediese redes besluit om sy besigheid aan my oor te laat.
Ek het intussen my beste probeer om sy besigheid ( Pretoria Riempies) uit te brei en te ontwikkel.
Besigheid doen besonder goed en ek het intussen besluit om die besigheid te registreer.
Volgende stap is om Die Jonge Riempies en Pretoria Riempies saam te smelt as Pretoria Riempies..
Groot stap, maar glo ons beweeg in die regte rigting.
Voortaan sal De Jonges Riempies bekend staan as Pretoria Riempies met die beste kwaliteit en diens soos ons kliënte gewoond is.
14/02/2026
Besige 2026 vir De Jonge Riempies. Van herstelwerk (wat ek nie gewoonlik doen nie) tot span en verkoop van riempies hou my voltyds besig.
Moet sê ek geniet my werk baie
14/02/2026
Happy Valentine's day my wife. Married for 28 years today. Love you so much.
DE Jonge Riempies wens julle ñ gesëende kersfees toe.
10/12/2025
Kliënt se stoele was in stoor geberg. Het stoele skoon gemaak, olie gegee en riempies vervang.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Contact the business
Telephone
Address
Pretoria
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 11:30 |
03/01/2026