12/08/2022
Winter is besig om te groet. En die heerlike lente en somers dae wag om die Hoek. Dae van lekker saam kuier in die tuin. Aande van heerlike vleisie op die kole. Kom ons hier by Die HoutHoekie maak jou lekker saam kuiers meer comfy met n pragtige nuwe Patio stel of wat van n mooi ietsie vir die tuin? Kontak ons gerus by die HoutHoekie en saam gaan ons die pragtige nuwe Seisoen binne. Ons in Pretoria Moot omgewing. Groetnis vanuit Die HoutHoekie - 0636887977...
19/06/2022
So bietjie rond gespeel vir Vadersdag en so "raamwerk mannetjie" gemaak vir ons plaaslike gemeente se Vadersdag program... n Geseende Vadersdag vir alle Vaders daar buite wat so hard werk om hul gesinne aan die gang te hou... Onthou alle Pappas dat ons die taak gegee is om die Priesters van ons gesinne te wees... Groetnis vanuit Die Houthoekie...
19/06/2022
Onlangse Pine kassie voltooi en ge instaleer vir gelukkige klient se badkamer. Baie dankie vir die ondersteuning mnr Venter. Groetnis vanuit Die Houthoekie...
08/04/2022
Spasie bietjie min? Hou jy van pieknieks? Of wat van n braai op die Patio? Of n nuwe tafel vir die xtra WOW in jou huis? Kontak vandag nog Die Houthoekie om jou uniekheid te help uitleef!! Groetnis vanuit Die HoutHoekie - 0636887977
05/04/2022
Winter op ons... Wat van n splinter nuwe bed om heerlik snoesig in te kruip?? Dubbel bed slaapkamer stelle uit soliede hout vanaf R4500 n stel... Kontak vandag nog vir ons winter special... Groetnis vanuit Die HoutHoekie - 0636887977
31/03/2022
Hout uniekhede... Volgens elke klient se spesiale styl, praktiese doeleindes, mates en afwerking... Hier bou die Houthoekie soos jy dit wil he... Jonk/oud/nog nie koud/klein/groot... Kontak ons en saam maak ons n plan wat jou sak sal pas. Groetnis vanuit die Houthoekie - 0636887977
27/03/2022
Onlangse werke voltooi vir tevrede kliente. Ietsie vir almal - jonk, oud, nog lank nie koud, groot en klein. Ietsie spesiaals, ietsie unieks vir almal. Kontak my by die Houthoekie vir kompeterende pryse - 0636887977. Houthoekie Groete
27/03/2022
Goeie dag al my lojale kliente. My vorige FB account was ge - hack. Ek moet nou weer van voor begin om my page te bou... Ai dis hartseer dit het net mooi begin op tel... Maar ja ons doen wat ons moet - of hoe? Houthoekie Groete - Jaco 0636887977...