06/06/2026
• Are you tired of the hassle of recording data on paper when working with animals and then having to capture all that data again in BenguFarm on your computer?
• Do you want to do all data recording directly on your phone or tablet when working with your animals?
• Do you want to look up animal data and photos at any place and time on your phone or tablet?
• Do you want to count animals in a camp or group and immediately compare them to the animals linked to the camp or group to see if they are all there?
• Do you want to take photos of animals, link them all immediately to the applicable animals and later sync them to BenguFarm on your computer?
• Do you want to connect your EID reader to your phone via Bluetooth and record data on your phone via the user-friendly BenguFarm tasks?
• Do you want to map the camps on your farm(s) and display data such as animal numbers, total LSU, etc. for all the camps?
If you do, then the BenguFarm MOBILE app is your answer.
For more info, visit bengufarm.co.za or contact one of our BenguFarm agents.
30/05/2026
Het jy geweet?
In BenguFarm is daar ongeveer 70 verskillende verslae beskikbaar. Daar is egter ook 'n baie kragtige funksie om jou eie pasgemaakte (“customised”) verslae op te stel. Om hierdie funksie te gebruik, gaan na Verslae > My Verslae > Dierdata. Gebruik die HULP funksie indien nodig vir stap-vir-stap instruksies.
• Klik bo-aan die skerm op Kies Diere (Kriteria) en dan onderaan op Kies Diere met Kies Diere Skerm óf stel kriteria op om diere te kies deur op die “+” regs onderaan die skerm te klik.
• Klik bo-aan die skerm op Verslag Kolomme (Uitleg) en kies onder die betrokke afdeling die velde wat jy wil insluit in die verslag.
• Klik bo-aan die skerm op Besigtig Verslag om te sien hoe die verslag gaan lyk. Indien jy die diere op ‘n spesifieke veld wil sorteer, kliek op die betrokke kolom se opskrif.
• Klik onderaan die skerm op Vertoon Verslag. Kies Druk of Eksporteer.
• Om die kriteria en/of die uitleg te stoor vir latere gebruik, kliek onderaan die skerm op Stoor Kriteria en Uitleg.
• Om gestoorde kriteria en/of uitlegte te laai, klik onderaan die skerm op Laai Kriteria en Uitleg.
• Wenk: Op die Verslagkolomme-skerm kan leë kolomme ook gekies word om byvoorbeeld opmerkings of notas aan te teken.
23/05/2026
Het jy geweet?
In BenguFarm kan jy 'n verslag met gemiddeldes en tendense skep om die gemiddelde meting en/of berekende waarde van ‘n geselekteerde eienskap(pe) vir die betrokke kudde grafies te vergelyk vir ’n sekere tydperk, bv. om die gemiddelde speengewig van kalwers te vertoon per die jaar van geboorte vir ’n sekere tydperk.
Let wel: By verstek word slegs aktiewe en onaktiewe diere met die betrokke kudde se kuddekenmerk ingesluit. Hierdie funksie kan ook gebruik word om vaders se nageslag gemiddeldes te vergelyk.
Om 'n Gemiddeldes en Tendense verslag te skep, gaan na Verslae > Kudde Ontleding > Gemiddeldes en Tendense. Gebruik die Hulp funksie indien nodig.
18/05/2026
Are you interested in attending a BenguFarm training course (introductory and/or advanced)? Please visit bengufarm.co.za > Training for course dates, venues and booking forms.
16/05/2026
Het jy geweet?
Om ’n verslag te skep van die diere wat gedurende ’n sekere tydperk tot die kudde toegevoeg is (kalwers/lammers gebore, diere aangekoop, geskuif vanaf ’n ander kudde) en die kudde verlaat het (verkoop, dood, geskuif na ’n ander kudde, ens.), gaan na Verslae > Dier Lyste en Getalle > Diergetalle Rekonsiliasie.
Let wel:
* Vir hierdie verslag om die korrekte getalle te weerspieël en alle betrokke waardes te vertoon, is dit nodig dat alle toepaslike data soos diere gebore, aangekoop, geskuif vanaf ’n ander kudde, verkoop, dood en geskuif na ’n ander kudde aangeteken is op die betrokke skerms met, waar van toepassing, die aankoooprys, verkoopprys en verlies.
* Om die begin- en eindtotale in die verslag te sien, moet die opsie “Tussen Twee Gestoorde Diergetalle Datums” gekies word.
13/05/2026
We look forward to seeing you at Nampo. BenguFarm’s stall is in the auction ring next to the cattle complex. You are welcome to visit Mr. Johan de Jager for a short demonstration and information about the BenguFarm software and Mobile app. He can also show you how BenguFarm integrates with RIMS’ traceability system, Tru-Test and other electronic identification systems, SA Stud Book/Logix, Breedplan, etc.
10/05/2026
Het jy geweet?
Die Voerkraal Bestuurder skerm in BenguFarm is 'n funksie vir die aanteken, verwerking en verslaggewing van voerkraaldata - alles op een skerm.
Kraalgroepe kan geskep en diere daaraan gekoppel word. Hoeveelhede voer (insluitende kostes), uitgesit per kraalgroep kan aangeteken word.
Individuele dierrekords, insluitende kostes, kan in die Voerkraal Bestuurder aangeteken word vir aankoopdata, gewigte, inentings, siektes en behandelings asook ander prosedures (bv. groeistimulant inplantings).
Bestuurskostes (bv. arbeid), rente op kapitaal (gebaseer op dier se aankoopprys en tydperk in voerkraal) en prosesseringskoste by aankoms (bv. oorplaatjies, inentings, groeistimulant inplantings) kan ook aangeteken word.
Verkoop/slagdata, insluitende lewendegewig, karkasgewig, uitslagpersentasie, gradering en inkomste kan ook aangeteken word. Per dier berekeninge word gedoen vir gewigstoename, laaste twee GDTs, totale koste, inkomste en netto wins. Opsommings van kraalgroepe word verskaf vir totale voerhoeveelhede, gemiddelde voeromsetverhouding, gemiddelde GDT, totale koste, inkomste en netto wins.
Gaan in BenguFarm na Toevoegings > Voerkraal Bestuurder / Add-ins > Feedlot Manager. Gebruik die Help funksie vir stap-vir-stap instruksies, indien nodig.
02/05/2026
Het jy geweet:
Om ’n lys te skep waarop diere se gewigte tydens weging aangeteken kan word, gaan na Verslae > Produksie > Weeglys (aantekenlys).
Wil jy die weegproses makliker en vinniger maak indien koeie ook geweeg word tydens speen van hul kalwers? Merk by Druk Opsies beide Skep Kolom vir Moedergewig en Sorteer Moeders Apart opsies. ‘n Ekstra kolom waar die koeie in numeriese volgorde gesorteer is sal bygevoeg word op die weeglys. Deur hierdie kolom te gebruik, kan die koeie maklik en vinnig op die weeglys gevind word. (Indien die koeinommers nie apart gesorteer is nie, is dit moeilik om ‘n koei se nommer op die weeglys te kry, want ‘n koei en haar kalf kom nie noodwendig saam in die drukgang nie). Jy kan dus op die weeglys sien wie is ‘n kalf se moeder, maar jy vul die koeie se gewigte in waar die koeie gesorteer is, m.a.w. in die Koei IDno veld. ‘n Betrokke kalf se ma se gewig gaan dus nie in dieselfde lyn staan as die kalf nie. Wanneer die gewigte vanaf die weeglys in BenguFarm ingelees word, teken eers al die kalfgewigte aan. Kliek dan op die kolomopskrif “Moeder”. Die rekords op die skerm sal nou in dieselfde volgorde gesorteeer wees as in die Koei IDno veld op die weeglys. Die koeigewigte kan nou vining en maklik in volgorde ingelees word.
24/04/2026
Studbook members, did you know?
In the Beef module of BenguFarm there is a function to quickly and easily compare your BenguFarm herd list with your Logix herd list. To use this function, go in BenguFarm to Data Send/Import > Logix Direct > Compare BenguFarm and Logix Herd Lists. The different types of differences are indicated by means of different background colors. The colours are explained at the bottom of the screen. Most differences can be corrected directly on the screen by selecting the applicable record(s) and the applicable function at the bottom of the screen. Click on the Help button for step-by-step help. For more detailed instructions on using this screen, see paragraph 40 of the BenguFarm Beef manual, which is available on the BenguFarm main screen under Help.
17/04/2026
• Are you tired of the hassle of recording data on paper when working with animals and then having to capture all that data again in BenguFarm on your computer?
• Do you want to do all data recording when working with your animals directly on your phone or tablet?
• Do you want to look up animal data and photos any place and time on your phone or tablet?
• Do you want to count animals in a camp or group and at once compare it to the animals linked to the camp or group to see if they are all there?
• Do you want to take photos of animals, link it at once to the applicable animals and later sync it to BenguFarm on your computer?
• Do you want to connect your EID reader to your phone via Bluetooth and record data on your phone?
• Do you want to map the camps on your farm(s) and display data such as animal numbers, total LSU, etc. for all the camps?
Our BenguFarm Mobile app is the answer.
Visit https://bengufarm.co.za/index.php/mobile for more info.