Austen Furniture Removals
Austen Removals is a professional Furniture Removals Company. We provide a closed truck, as well as packing and Storage on request. Supervision is included.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Meubel Vervoer Maatskappy - Gauteng
Austen Meubel Vervoer is hierdie jaar alreeds 20 jaar in diens. Met die jare en ondervinding kan ‘n maatskappy nie anders as om net die beste diens te lewer aan elke klient nie. Ons werk elke dag daaraan om te kyk wat ons maatskappy beter kan laat uitstaan as ander, en hoe om nog beter diens te lewer as wat ons reeds doen. Ons sal voortduur om elkeen van ons kliente gelukkig te hou. Elke item wat hanteer word deur ons, word hanteer soos wat ons, ons eie items sal hanteer. u Kan gerus voel wanneer ons intree. Ons werk vinnig en versigtig, en wanneer julle weer kyk is u ingerig by u nuwe woning. Skakel ons gerus vir ‘n kwotasie.
Vriendelike Groete
Austen Meubel Vervoer
Location
Category
Telephone
Website
Address
Pretoria
0001
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 17:00 |