Prieska Meubels

Call Directions Contact the business

Prieska Meubels Prieska Meubels, 'n gevestigde besigheid word vanaf 1986 deur die eienaar, Kobus Etsebeth bestuur.

Die laaste 34 jaar het Kobus die geheim van klientediens vir volmaak. Ons spesialiseer in die installering van DSTV, lê van matte & novilon.

Prieska Meubels sal gesluit wees, Saterdag, 28 Februarie, tussen 09H30 en 11H30, vir ons kolega en vriendin, Carene Most...
20/02/2026

Prieska Meubels sal gesluit wees, Saterdag, 28 Februarie, tussen 09H30 en 11H30, vir ons kolega en vriendin, Carene Mostert, se begrafnis!

19/02/2026
Dit is met groot hartseer dat ons die afsterwe van ons geliefde kollega, Carene Mostert, bekend maak.Sy was ’n kosbare d...
18/02/2026

Dit is met groot hartseer dat ons die afsterwe van ons geliefde kollega, Carene Mostert, bekend maak.

Sy was ’n kosbare deel van ons span en is baie geliefd onder ons kliënte en haar kollegas. Haar vriendelikheid, toewyding en warmte het ’n blywende indruk op almal gemaak wat haar geken het.

Ons harte en gebede is by haar familie en geliefdes in hierdie moeilike tyd.

Rus sag Carene!

Goeie kwaliteit tapyt!!!Nou net R499 per meter.
04/02/2026

Goeie kwaliteit tapyt!!!
Nou net R499 per meter.

31/12/2025

🎉 Voorspoedige Nuwe Jaar! 🎉
Prieska Meubels wens al ons gewaardeerde kliënte ’n voorspoedige, gelukkige en suksesvolle nuwe jaar toe.
Mag 2026 vir julle baie seën, geluk en nuwe dinge bring.
Dankie vir julle volgehoue ondersteuning – ons sien daarna uit om in 2026 weer tot diens te wees!

SHIELD nou by Prieska Meubels beskikbaar. Beskerm jou leer en materiaal meubels. Hou jou matras skoon!!!
25/10/2024

SHIELD nou by Prieska Meubels beskikbaar. Beskerm jou leer en materiaal meubels. Hou jou matras skoon!!!

09/02/2024

At Prieska Meubels we promise to serve.
A client is the most important visitor to our business. He is not dependent on us, we are dependent on him. He is not an interruption of our work, he is the purpose of it. He is not an outsider in our business, he is part of it. We are not doing him a favour by serving him, he is doing us a favour by giving us an opportunity to do so.

Rechargeable fan. Your best friend on summer nights when loadshedding kicks in!
03/11/2023

Rechargeable fan. Your best friend on summer nights when loadshedding kicks in!

Goeie bed met baie goeie kontant prys! Op rekening ook beskikbaar.
04/10/2023

Goeie bed met baie goeie kontant prys! Op rekening ook beskikbaar.

“Give a man a fish and you feed him for a day. Teach him how to fish and you feed him for a lifetime.”Groot verskeidenhe...
05/06/2023

“Give a man a fish and you feed him for a day. Teach him how to fish and you feed him for a lifetime.”
Groot verskeidenheid visvangtoerusting beskikbaar by Prieska Meubels.

Ons het weer leer wynsakke in voorraad!
25/05/2023

Ons het weer leer wynsakke in voorraad!

Stanley in voorraad. Lekker vadersdag geskenke!
25/05/2023

Stanley in voorraad. Lekker vadersdag geskenke!

Address

51 Andries Pretorius Street
Prieska
8940

Telephone

+27871511843

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Prieska Meubels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Prieska Meubels:

Shortcuts

Share

Category