21/03/2026
Bateljon 6 Kylemore, Koelenhof, Stellenbosch se Hike πΆπΆββοΈπΆββοΈwas epic veal as hulle op die live van die Cape Epic. Series was as die cheerleaders π΄π΄
Work with kids of all ages and abilities to do gods work.
21/03/2026
Bateljon 6 Kylemore, Koelenhof, Stellenbosch se Hike πΆπΆββοΈπΆββοΈwas epic veal as hulle op die live van die Cape Epic. Series was as die cheerleaders π΄π΄
Stellenbosch University The Dream Walk 2026
02/02/2026
02/02/2026
Harvest parade
20/01/2026
Amen
π π π
Stellenbosch Brigade open amptelik venaand om 18h00 (6uur) so jy is meer as welkom om te Kom.
Ons begin die jaar met opwindenheid.
25 Januarie 2026 is dit ons 1ste parade waar ons ons Ds. Jacobs gaan vergesel kerk toe dus sy aftree diens.
28 Januarie begelei Ons weer die 1ste jaar van die Universiteit van Stellenbosch π
31 Januarie is dit die Harvest Parade πππ
Dinge lyk besig vir Stellenbosch Brigade.
Mag die Here ons Lei van krag tot krag hierdie jaar.
#