30/10/2026
Ons het nog slegs 4 spasies oop vir 2026. Ons fabriek is op volle kapasiteit, en ons maak middel Desember toe, tot middel Januarie.
Indien jy jou AHA Transformer wil ontvang in 2026, is dit nou die tyd om te bestel, voor dit te laat is.
Slegs bestellings wat in November geplaas word, kan nog in 2026 vervaardig en geinstalleer word.
Enige bestelling wat ons ontvang nadat die 4 spasies gevul is, sal eers in 2027 vervaardig en geinstalleer word.
Indien jy nog in Desember wil gaan toer of kamp met jou nuwe AHA Transformer, moet jy in November jou bestelling plaas.
Al het ons net 4 spasies oop vir hierdie jaar, kan jy steeds jou bestelling insit om jou Transformer te ontvang in 2027, en jy betaal dan steeds die 2026 prys.
Wil jy graag die AHA Transformer vir jouself sien? Kom kuier by ons fabriek, en jy kan sien hoe werk alles, en enige vrae vra. Geen verkoopsdruk. Kom kyk, sien vir jouself, en maak jou eie besluit.
Bespreek ‘n tyd wat jou pas by: https://www.ahalekker.com/book-a-demo
As jy net eers wil gesels en hoor hoe werk dinge, stuur vir ons ‘n WhatsApp boodskap by: https://www.ahalekker.com/whatsapp