02/09/2026
Augustus was n bedrywige een vir ons, van n swaai tot bulustrades met erge koue en n paar meubels tussen in.
Dankie vir almal se ondersteuning en geduld, dit word opreg waardeer.
Groete,
André
17/07/2026
Gasbottels groot of klein. Ons bêre almal.
13/07/2026
Sometimes nature's beauty just silence the soul.
23/06/2026
Recycled plastic fence loading....
29/05/2026
Van junk, na plank, na n meubel stuk op jou stoep.
28/05/2026
Green Plastic Designs Garden Route cc stel bekend, die Brandis mini. (Die bruin stoel in die foto)
Die buksie gee jou dieselfde gemak as die topverkoper Brandis Maxi gemak stoel, maar vir korter mense.
Julle het gevra, ons het geluister.
Mini Brandis nou beskikbaar vir bestelling vir n mini prys van R2000.
25/05/2026
Looking at this picture with our 2 and 3 seater slimline benches, Brandis single seaters with the cusion option, one can hear the ocean and laughter.
19/05/2026
Eers was dit net n leë hoekie, nou is dit n leë hoekie met n bankie.
14/05/2026
Ons weergawe van n vullis sak staander.
13/05/2026
Ons 6 sitplek Elegance picnic stel.
Die herwinde plastiek is perfek vir enige weer, enige plek.