25/10/2026
Daar is net één behoorlike manier om ’n bank te koop… Jy moet SIT. 😂
Nie kyk en raai nie. Sit. Leun terug. Maak jouself gemaklik.
Want as jy hom huis toe vat, gaan julle baie tyd saam spandeer. 😉
Kom doen die bank-toets by Top’s Furniture Vredendal.