Naomie's Upholsterers & Interiors

Naomie's Upholsterers & Interiors

Share

Professional Advice and service on Upholstery, Curtains and restoration on furniture, gifts and accessories, Antiques & Bygones.

Photos from Naomie's Upholsterers & Interiors's post 13/01/2025
Photos from Naomie's Upholsterers & Interiors's post 13/01/2025

Baie dankie aan al my kliënte vir jle ondersteuning oor die jare!🙏💖 Ek is weer volstoom aan die gang! Weens onvoorsiene omstandighede moes ek my winkel in Welkom opgee, en van perseel verander! Ek werk nou van my huis af in Odendaalsrus! Kontak my gerus vir Goeie kwaliteit STOFFERING en GORDYNE! Aangeheg is n Paar Before en After foto's vir die nuwe kliènte wat my Wil kontak!
ADRES: 2 Delphinium Way, Residensia, Odendaalsrus (Ingang in Akasia Ave)
Sel: 072 698 5815 Naomie , kontak my asb om n afspraak te maak.

Photos from Naomie's Upholsterers & Interiors's post 25/12/2024

N Geseënde Kersfees aan al my Familie, Vriende en Kliènte! 🙏💖

Want your business to be the top-listed Furniture Store in Welkom?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


Welkom
9459

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 13:00