Karoo Bossie Apteek

Call Directions Website

Karoo Bossie Apteek Formerly D.L. Scholtz Apteek — continues a long tradition of healing and community service in Willowmore. Address: 44 Knysna St, Willowmore
Phone: 064 9889691

We offer herbal remedies, groceries, baked goods, antiques, furniture and more. KAROO BOSSIE APTEEK
is die ou DL Scholtz Apteek wat bekend was vir sy eie produkte wat hy gemaak het soos hoofpyn poeiers en voete poeier. In 1998 het Anton Landman die plek gekoop met die droom om mense te help met kruie medikasie en geloofs geneesing.

🥟💖 DIE DUMPLING SQUISHY-HYPE HET AANGEKOM! 💖🥟Het jy al joune? 😍🌈 Rainbow Mystery – watter kleur gaan jy kry?✨ Dalk wen j...
05/11/2026

🥟💖 DIE DUMPLING SQUISHY-HYPE HET AANGEKOM! 💖🥟

Het jy al joune? 😍

🌈 Rainbow Mystery – watter kleur gaan jy kry?
✨ Dalk wen jy die rare Golden Glitter Dumpling!
🥟 Oulike dumpling in sy eie steamer.
🤩 Druk, squish en speel!

NET R45 ELK!

📍 Kry joune by Karoo Bossie Apteek, Willowmore.

Kom haal joune voordat hulle uitverkoop! 💕

Shout out to our newest followers! Excited to have you onboard! Daniel Terblanche, Ralishia Jurinea Stalmeester
04/11/2026

Shout out to our newest followers! Excited to have you onboard! Daniel Terblanche, Ralishia Jurinea Stalmeester

Want almal het n soet dingetjie nodig om hul rustig te maak😇
29/10/2026

Want almal het n soet dingetjie nodig om hul rustig te maak😇

28/10/2026
Weekliks afgelewer,plaasvars eiers R14.95 vir half dosyn
27/10/2026

Weekliks afgelewer,plaasvars eiers R14.95 vir half dosyn

Weer in,heerlike Jalapeño en kaas wors
23/10/2026

Weer in,heerlike Jalapeño en kaas wors

Klein bin,R295.
22/10/2026

Klein bin,R295.

Jou gunsteling fragrances weer beskikbaar soos aangevra 😀
16/10/2026

Jou gunsteling fragrances weer beskikbaar soos aangevra 😀

🤎👶 PRAGTIGE SOLIEDE STINKHOUT POPKOT-WIEG TE KOOP! 👶🤎’n Besonderse houtwieggie met ’n klassieke, rustieke voorkoms, gema...
15/10/2026

🤎👶 PRAGTIGE SOLIEDE STINKHOUT POPKOT-WIEG TE KOOP! 👶🤎

’n Besonderse houtwieggie met ’n klassieke, rustieke voorkoms, gemaak van soliede stinkhout. ’n Pragtige stuk wat karakter en warmte na enige baba- of vintagekamer bring.

✨ Soliede stinkhout
✨ Pragtige natuurlike houtafwerking
✨ Dekoratiewe kap en klassieke ontwerp
✨ Ideaal vir versamelaars of as ’n besonderse dekorstuk

🤎 ’n Unieke houtstuk met tydlose sjarme!

📩 Stel jy belang? Stuur gerus ’n privaat boodskap vir meer inligting en die prys.

📍 Besigtig by Karoo Bossie Apteek, Willowmore.

Let wel: Indien dit vir ’n baba gebruik gaan word, moet die wieg se veiligheid en stabiliteit eers nagegaan word voordat dit gebruik word.

Address

44 Knysna Street
Willowmore
6445

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
14:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 13:00
14:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 13:00
14:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 13:00
14:00 - 17:00
Friday 08:00 - 13:00
14:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27649889691

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoo Bossie Apteek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category

Nearby furniture stores